Search for Podcasts Register | Sign In
Podcast
Internet Radio

Podcast Directory:
Browse Podcasts
Add your Podcast
Remove a Podcast
Search for Podcasts
Podcast Directory
by Country
by Language
by Buzz
by Popularity
by Category
by Tags
by Region
by City
on a Google Map

Podcast Help:
What is Podcasting
Creating an XML
Podcast Hosting
Podcast Software
Firefox Plugin
Podcast Hardware

About Us:
Podcast Advertising
Contact Us
Copyright Issues
Help Wanted

Running and Fitness

Run Saturday

Internet Radio:
Find
State
Country
Language
Music
Sports
Regions
Popularity

Trumix.com
Our New Site
Internet Radio
Podcasts
Create a Playlist

Discount Gold Offer

Die Avonture van Skaats de Wet Podcasts

PodcastDirectory / Music / Alternative
PodcastDirectory / Regions / AF / South Africa

3am een Vrydagoggend skrik Skaats de Wet wakker na sy 12de Jurie Els nagmerrie in ‘n ry. Hy kom toe met ‘n skok agter dat almal dink Christelike musiek suck. Join Skaats op sy avonture waar hy die beste Christelike rock, punk, emo, screamo ens. showcase van Suid Afrika en die wereld. [Afrikaans Podcast]

Primary Format :
Alternative

Language :
Afrikaans

Also Listed as:

City :
Cape Town
State/Province :
Western Province
Country :
South Africa
Region :
AF
User Tags:

User Votes:

RSS Feed
Website

People found this Podcast

Searching for:

View this Podcast on a Google Map.

Podcast iTunes Link

Text Only listing of Die Avonture van Skaats de Wet Podcasts

Methings.com listings of Die Avonture van Skaats de Wet Podcasts

If you like this podcast, you might also like:

View the full archive of Die Avonture van Skaats de Wet

Episode#17 | Goud, Wierook en Miracles I

[Video Podcast] 'n Moderne weergawe van Jesus se geboorte. Maria en Josef neem deel aan 'n realiteitstelevisie program. Dinge raak ongemaklik wanneer Josef uitvind Maria is swanger. Bietjie laat vir Kersfees, maar dalk goed vir 'n bietjie nostalgie.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#21 | Die Paasfees Episode

Dis weer sulke tyd... en ons het besluit wat is 'n Christelike podcast sonder 'n Paasfees episode? Van vandag af is die SkaatsCast enhanced - menende dat jy nou op jou iPod kan kyk as ons verwys na iets spesifieks. Daar is ook ander goodies, soos chapters, wat dit vir jou makliker maak om dele te skip, indien jy nie hou van ons geselskap nie. Nee wag, klink my na 'n swak idee! Dit is maar 'n doodgewone podcast, met Boredomkillers, SkaatsCast Nuus, E?Nuus en Villiers se feit. Ons bel ook 2 ...

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#22 | Die Hero Episode

[Enchanced - Speel deur jou iPod, iTunes of jou Firefox browser vir beste resultate] Die eerste episode van Seisoen III! Ons is baie opgewonde om terug te wees na 'n lang tyd. Dis ongelukkig slegs Villiers, Ben en Steyn vir hierdie episode; die ander was bietjie vasgevang. In hierdie episode: Die usual Boredomkillers, Nuus en 'n nuwe section, 'Segway to Heaven'. Ons speel songs van: The Monolith, Run Kid Run en Vanilla Sky. Ons het vergeet om te noem, maar net voor S-Nuus speel ons Under ...

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#23 | Die Comeback Episode

Die grootste comeback sedert Lazarus! Jip ons is weer terug met 'n arrow van 'n Parow episode! Ons check uit ou Afrikaanse treffers wat eerder net alleen gelaat moet word; gesels oor allerhande lukraak en luister na Daphne Loves Derby, Vanilla Sky en Straatligkinders. Jip. Beter as wat die mullet ooit kan wees. Check SkaatsCast uit op Vuisboek vandag!

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#24 | Die Sexy Episode

...die mees overdue episode in die wereld is toevallig die mees sexy episode ook (wat 'n coincidence). In hierdie super sexy episode: Ons het ongelooflik baie nuwe seksies ingebring (daarvandaan die naam) soos Die Papiertjievou (Lame) Game, SkaatsdeLaan, Bennie se Boeke en nog baie meer. Ons luister ook na awesome musiek, so check dit uit! BTW, die episode is enhanced, so jy kan na die prentjies in jou iTunes of iPod kyk. O en join ons groep op facebook!

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#25A | Die Rockin' Episode

Deel 1/2 - Almal is weer op vakansie behalwe Ben en Steyn, wat net een ding kan beteken... BUMPER MUSIC EDITION! Yeah ons het 'n pretty awesome line-up, maar jy moet maar luister om uit te vind wie. Check ook uit vir deel 2, uit binnekort!

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#25B | Die Back2Back Episode

Deel 2 van die bumper musiek episode met Ben en Steyn! Awesome musiek en klomp lukraak... email ons by skaatscast at gmail dot com of check uit ons groep op Facebook vandag nog!

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#26 | Die SkaatsCast Awards 2007!

Die heel eerste SkaatsCast Awards! In ware Christelike fashion beoordeel (hahaha) ons al die beste oomblikke van 2007. Van Jacob Zuma tot Paris Hilton, Switchfoot tot Kanye West en Die Cheetas tot die Springbokke - ons cover ALS! Dit was net Sybrand en Steyn vir hierdie episode, die res was almal weg maar darem daar in gees. Check uit ons Facebook groep of email ons by skaatscast at gmail dot com. Geseende Kersfees en 'n super nuwe jaar van die SkaatsCast af. Mag julle almal iets van God ...

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#27 | Die 'so long and thanks for all the episodes' Episode

Looooong overdue! Steyn vra om verskoning vir die huge delay op hierdie episode, dit is sy skuld en dit was al in Januarie opgeneem! Dit is Villiers se afskeidsepisode - hy gaan swot nou by Tukkies... Verder luister ons na cool musiek van The Bats (ja jy't reggelees) en nog vele meer. Check ook 'n slag weer ons blog uit. Ons sal probeer om hom meer gereeld op te datteer (maar soos julle weet het ons nie 'n baie goeie track record as dit kom by stuff op datum hou nie). www.skaatscast.blogs ...

Episode#01 | Skaats de Wet en die 'Prys die Lam' Stigma

We talk about the Christian stereotype, the South African music industry and Bertie from Egoli | BANDS FEATURED: The Canvas Waiting; Mourning September; Loben; Antipas; Copeland | EMAIL: skaatscast@gmail.com | WWW: www.skaatscast.blogspot.com

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#03 | Podsafe, Godsafe, Spams en Loslyf

Eerstens, jammer dat die episode so bietjie later as gewoonlik kom, die gastro-bug het hard getref... Tweedens vra ons om verskoning vir die onder-standaard klankkwaliteit :: Ons chat oor Porn, Kanye West asook internet scammers wat meer 'oorspronklik' raak by die dag. Songs van Emery, Waking Ashland, Eisley, SA Band van die Week Not the Majority en Copeland.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#04 | Rock musiek is duiwelsmusiek!

Ons is terug en swakker as ooit tevore! In hierdie episode:‘n Tong in die kies kykie na Christelike musiek | Ons lewer kritiek op die movie SAVED! | Ons heel eerste interview – met Missing June van Potch | Vraag van die week: Wat is jou claim to fame? Email ons by skaatscast@gmail.com of gaan na skaatscast.blogspot.com

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#09 | MySpace is so stereotipies...

Die een sonder die fout - ons het dit weer opgelaai, daar was 'n fout met die vorige weergawe. In hierdie ekstra lang episode: Ons praat oor MySpace - wat irriteer vir JOU? Verder - SkaatsCast Rants; Nuus; Boredomkillers en manjefieke akoestieke weergawes van baie, BAIE goeie musiek... www.myspace.com/skaatscast; skaatscast.blogspot.com. Teken nou in!

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#11 | The Skaatselorette

Welkom by die new, improved SkaatsCast. In hierdie episode bring ons vir jou :: Die Nuutste in SA Vermaaklikheid :: SkaatsCast Nuus :: Luisteraar Feedback oor Realiteits TV:: en vele meer! Verder luister ons na Dating Delilah en The Metanoya Rockonfusion. Laat weet ons wat julle dink van die nuwe setup... ons kan kritiek vat... miskien! :: skaatscast@gmail.com :: myspace.com/skaatscast ::

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#15 | Daai 80s Episode

Alle dinge 80s! Ons gesels oor Thomas Dolby (moenie vra nie) se comeback, Nicole Richie se out-of-the-box bestuursessies en ons bekyk al daai 80s programme waarvan jy al vergeet het.Verder ook: Die 10-Vraag Challenge; sover is dit SkaatsCast 01, Luisteraars 00... Kan die luisteraars 'n comeback maak? Ook boredomkillers, Villiers se Mmmm Feit en SkaatsCast Nuus! Check uit www.five8five.com vir die coolste in SA bands, musiek, design en meer.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#18 | Goud, Wierook en Miracles II

[Video Podcast] Die tweede episode in die Goud, Wierook en Miracles reeks. Die Wyse Manne kom by Herodus Records aan om 'n record deal te strike, maar Herodus het ander idees.Intussentyd beplan Josef om dinge reg te maak met Maria; en Josef vind uit van 'n "Battle of the Bands" wat gebeur in Bethlehem. Gaan na www.neogendsg.blogspot.com - 'n Nuwe podcast is binnekort oppad!

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache | Visit Website

Episode#20 | De Klash

[Video Podcast] Partymaal vat dit 'n stukkie tou, 'n vasvra en 'n hotdog om 'n ewig-groeiende generasiegaping te brug.Dit is presies wat ons gedoen het. NeoGen het Old School (die volwassenes) uitgedaag om te sien wie nog die jongste van hart is. Dit was moeilik, maar David Hasselhof sou trots gewees het. Check ook die nuwe NeoGen Podcast uit, beskikbaar vanaf 26.03.07