Search for Podcasts
Podcast
Internet Radio

Podcast Directory:
Browse Podcasts
Add your Podcast
Remove a Podcast
Search for Podcasts
Podcast Directory
by Country
by Language
by Buzz
by Popularity
by Category
by Tags
by Region
by City
on a Google Map

Podcast Help:
What is Podcasting
Creating an XML
Podcast Hosting
Podcast Software
Firefox Plugin
Podcast Hardware

About Us:
Podcast Advertising
Contact Us
Copyright Issues
Help Wanted

Running and Fitness

Run Saturday

Internet Radio:
Find
State
Country
Language
Music
Sports
Regions
Popularity

Trumix.com
Our New Site
Internet Radio
Podcasts
Create a Playlist

Discount Gold Offer

Afrikaans in Sydney Podcasts

PodcastDirectory / Society and Culture / Ethnic
PodcastDirectory / Regions / XX / Unknown

Primary Format :
Ethnic

Language :
Afrikaans

Also Listed as:

City :
Unknown
State/Province :
Unknown
Country :
Unknown
Region :
XX
User Tags:

User Votes:

RSS Feed
Website

People found this Podcast

Searching for:

View this Podcast on a Google Map.

Podcast iTunes Link

Text Only listing of Afrikaans in Sydney Podcasts

Methings.com listings of Afrikaans in Sydney Podcasts

If you like this podcast, you might also like:

AIS # 101 – ‘n ZA Show storie…

In vandag se show praat ek met Glen Verran. Die eerste paar minute van die onderhoud het nie my stem opgeneem nie.  Ek vra omverskoning daarvoor. Ander notas :- AiS Survey (Opname) Potgooi.com

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #100 – Uiteindelik!

Baie welkom by die Afrikaans in Sydney Potgooi #100.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 099 – ‘n Nuwe begin

Familie nuus Musiek deur Alex Mejias Facebook Krag verbruik, en die krag meter.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 098 – Ons leef nog!

Net ‘n vinnige potgooi om te se : Ons leef darem nog. Ek is besig met die beplanning vir ‘n nuwe potgooi — hou goeie moed.. Dit is oppad!

Ais # 097 – Waar bly die mense!!

Musiek deur Stefan Ludik Terugvoer Ek is nou ‘n Auzzie! Ons huis bou Afrikaans, o ons Afrikaans Hartseer ding – en mense moet dink! Johan de Vries se PSA

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Ais # 097 - Waar bly die mense!!

Musiek deur Stefan Ludik Terugvoer Ek is nou ‘n Auzzie! Ons huis bou Afrikaans, o ons Afrikaans Hartseer ding - en mense moet dink! Johan de Vries se PSA

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 096 - Die gemeenskap

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 096 – Die gemeenskap

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 095 -‘n Maand laat, maar hier is ek!

Net ek - geen musiek of enige ander nonsens nie. Ons huis projek Aussie Burgerskap Dubbel burgerskap Moet ek stem vir Suid Afrika?

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 095 – ‘n Maand laat, maar hier is ek!

Net ek – geen musiek of enige ander nonsens nie. Ons huis projek Aussie Burgerskap Dubbel burgerskap Moet ek stem vir Suid Afrika?

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 094 - Karpot en huisbou

Ek vertel bietjie oor ons huisbou molles, en ‘n paar projekte wat ek graag wil aanpak.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 094 – Karpot en huisbou

Ek vertel bietjie oor ons huisbou molles, en ‘n paar projekte wat ek graag wil aanpak.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 093 - Welkom by die nuwe jaar

Welkom by die nuwe jaar!

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 093 – Welkom by die nuwe jaar

Welkom by die nuwe jaar!

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 092 - Sommer ‘n update

Nog ‘n potgooi in ‘n week… Die man moet seker dronk wees!

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 092 – Sommer ‘n update

Nog ‘n potgooi in ‘n week… Die man moet seker dronk wees!

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 091 - Karpotte net waar jy kyk

Ja ok, ek maak alweer ‘n karpot.  Die keer het ek darem die Zoom by my.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 091 – Karpotte net waar jy kyk

Ja ok, ek maak alweer ‘n karpot.  Die keer het ek darem die Zoom by my.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS 090 - Kersfees kom ook

Ok ok, die klank is nie so hot nie…  Maar ag wat, hier is pot # 90…

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS 090 – Kersfees kom ook

Ok ok, die klank is nie so hot nie…  Maar ag wat, hier is pot # 90…

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 089 – Nog ‘n karpot

Luister saam na ‘n potgooi wat ek van die kar af op geneem het. Daar is nog Afrikaanse potgooie by www.potgooi.com van RSG af.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 089 - Nog ‘n karpot

Luister saam na ‘n potgooi wat ek van die kar af op geneem het. Daar is nog Afrikaanse potgooie by www.potgooi.com van RSG af.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #088 - Dubbel agt!

Musiek deur Geoff Smith - Digg the code AiS Facebook groep Voice mail : (02) 8847 1943

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 087 - Nog ‘n kar pot

Christian Reformed Church of Sydney presents… DANCE/SOKKIE 1 November 2008 19:00 –midnight Ku-ring-Gai Town Hall, Pacific Hwy, Pymble $15p.p incl boereworsroll Kids u/12 FREE TICKETS:Theresa Grobler 0421 509 635 9144 3208 jgro7011@bigpond.net.au BYO Ticket sales close: 30 October 2008 Nuwe potgooi :- http://janie0404.podomatic.com/ Kry al die Afrikaanse potgooie by www.potgooi.com

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #086 - African Aerospace and Defence

Ek doen ‘n lewendinge onderhoud met my broer Reinhardt, wat tans by die African Aerospace and Defence skou is in Kaap Stad by Ysterplaat Lugmag basis.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #085 - ‘n Nuwe begin

Kom ons gesels sommer vinnig…  Net so ‘n 10 minute show… potgooi.com Modder Eiland Fagan Park - 13 September 2008 @ 11:00 - bring al jou eie goed.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #084 - Pot van die kar af

Ek het my Zoom recorder in die kar gebruik om die potgooi op te neem. Los ‘n boodskap op die voice mail lyn! +(61 2) 8847 1943

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #083 - Kamel in India

Ek is terug in India. Volg my op ‘n “audio blog” Los ‘n boodskap op die voice mail lyn! +(61 2) 8847 1943

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS # 082 - Vinninge hallo & koebaai

Baie geluk aan Glen & Bridgette van The ZA Show met hulle baba! WOEMF het gesneuwel! Nuwe site - blerrienice.com AiS ondersteun nou OpenID. Los ‘n boodskap op die voice mail lyn! +(61 2) 8847 1943

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #081 - Jarod is gebore

Jarod Thomas Massyn - gebore op 19 Junie het 4.21 kg geweeg. Musiek deur Stefan Ludick Jarod se fotos op Facebook WorshipCompanion.co.za World Youth Day iPhone in Australie - Vodaphone en Optus

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS 80 - India

Na my trippie in India, hier is wat gebeur het…

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #79 - Pak jou goed en trek!

Ek kan nie meer die verskoning “Tegniese Probleme” gebruik nie, maar die keer het daar iets  met Audition verkeerd geloop.  Sorry julle - hier is die regte #79 nou. Musiek deur Stefan Ludik (PMN - Web) Terug voer oor #78 Dames kuier Waar is die Potgooie?

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #78 - Immigreer nou!

Musiek deur Amaryoni - The Lion sleeps no more Ek gesels oor immigrasie, kom ons drink koffie / braai, en ons ou volkie.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #77 - Reen

Musiek deur Mashach  (PMN) Potgooi besig om te sterf? podify.net Gesels met Skoonma en Tanne Pop

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #76 - Geseende Kersfees!

Geseende Kersfees almal! Musiek deur Bob Burger - Gonna be Christmas Musiek deur Geoff Smith - Christmas time around the world FP Praat - NG Moeder Odendaalsrus -

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #75 - Hallo daar

Net ‘n vinnige hallo se, en wat aan die gebeur is…

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #74 - Bye for now

AiS gaan nou eers ‘n rus vat…  Dinge raak baie besig by die werk… Sorry julle…

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #73 - Welkom in Switserland

Fotos van die trip is hier

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #72 - Battiss

Musiek deur One Day Remains - Broken Years Ons gesels met Charmaine & Lawrence Battiss oor hulle ondervinding om Australie toe te trek.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #71

Musiek deur Stefan Ludick Nuwe potgooie PotBollie (RSS) SandsteenPraatjies (RSS) WOEMF promo Potgooi sagteware (Audacity), en Phil se video Lekker verjaar Johan de Vries Charmaine Anfield

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #70 - ‘n Barbie is nie ‘n braai nie…

Musiek deur One day remains - Never say die Alles oor die APEC summit

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #69 - Dit raak warmer…

podcampcapetown.com Musiek deur Stefan Ludik - Moenie nou huis toe gaan nie msy.com.au Sydney Weather - weather.massyn.net (’n Potgooi eksperiment) Iets groots is oppad met woemf.co.za

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #68 - Podsafe Facebook

Musiek deur Mashach - Amazing Grace (PMN) Wat is Podsafe musiek? Facebook

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #67 - Die maas haas is verward

Musiek deur Kelvin Declined - Stan229 Dankie vir julle komentaar! Nuwe site om jou potgooi te lys : podoza.com

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #66 - Bandiet nasie? Ek dink nie so nie…

In Beeld van 29 Junie 2007, het Deon Maas ‘n paar goed kwyt geraak oor Australie. Vir ‘n ou wat nog nooit eers in Auz was nie, dink ek waag hy baie met sy stellings.Ek dink hy moet bykom… Luister die potgooi en se my wat julle dink…

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #65 - Ons bly nr 1

Musiek deur Stefan Ludick - Ons bly nr 1

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #64 - En ons is terug

Musiek deur Kelvin Declined - 42 Marissa het 3 geword. audio2u.com WOEMF #7 Junie se Sabona.com.au uitgawe My nuwe podcast op www.massyn.net Hoe maak jy ‘n potgooi video

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #63 : Podsafe Paleis

Stefan Ludick Abel Kraamsaal Sacred Desire One day remains

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

AIS #62 - Hoekom is dit so stil?

Die foto is geneem net voor ek die potgooi opgeneem het… Kyk net hoe pak die wolke saam hier in Sydney! Musiek deur Spratch - I Ask Myself Why Hoekom is Phil so stil? Terugvoer oor #61 WOEMF #5 is uit Hoe maak jy ‘n potgooi? Musiek deur Stefan Ludick - Moenie nou huistoe gaan nie

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

61 : Hier gaan ons weer

Nou waaroor is Phil so kwaai? www.woemf.co.za Musiek deur One day Remains en Abel Kraamsaal.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

60 : Gedagte vir die dag

Net ‘n paar goedjies waaroor ek vandag gesels, soos Domain registrasie Ubuntu Potjiekos Wordpress 2.1.2 Podpress 7.6 Chipmunk effek in Flash players

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

59 : Is daar ‘n TwiT in die gehoor?

potgooi.org is oor na Boerseun toe. Stel julle belang om ‘n TwiT-style potgooi te maak? Ubuntu werk baie nice op my sisteem.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

58 : Terug in Sydney

Ek is terug in Sydney. Nogmals baie dankie aan die Modder Eilanders. potgooi.org is up for grabs. My ADSL is aan. Dankie Internode!

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

57 : Lekker op die Modder Eiland

‘n GROOT dankie aan Johan, Anja en Fran wat my in hul huis oorgehad het. Dit was great om London te sien… Totsiens Geneva - Ek gaan nou terug SYDNEY toe !!

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

56 : Geneva

Nou wat soek Phil in Geneva ??

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

55 : ‘n Vinnige boodskappie

Hi daar, net ‘n vinnige boodskap… Geen show die week nie…

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

54 : Marnelle is terug

Vandag gesels Marnelle saam.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

53 : Ek soek my ADSL !!

Musiek deur Black Lab - See the Sun Besoek www.potgooi.eu Besoek www.sa2au.com

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

52 : Vaarwel James Brown

James Brown - Gut Bucket Besoek www.sa2au.com Marnelle gaan Adelaide toe My ADSL probleme… www.internode.on.net, www.telstra.com.au, www.unwired.com.au Australie se Broadband Forums by www.whirlpool.net.au

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

40 : AiS loop nog sterk

- Musiek deur Black Lab - Without You - Link - Fagan park ZA Braai - Link 27 Augustus 2006 om 11 uur - Nuwe SA2AU.com - Link - Nakkie se Draak Steek : Link - Promo vir SASurvivor.com : Link - Storie deur Evert Snyman - Link

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

39 : 'n Moddereiland effek

Vandag gesels Johan "Klei Lat" de Vries saam. Ons eindig die 'gooi met llana May - Afrikaans Protest Song - Link

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

36 : Laat daar musiek wees

ADSL weergaweDial-up weergawe Download Download Amanda Luyt met Jannie : Link Jan Porter met Ken jy my : Link Raymond Greenberg met Platberg is nie plat nie : Link DSC #413 en Afrikaans Link Johan Botha met Nie weer : Link

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 32

ADSL weergaweDial-up weergawe Download Download Forums : Link Musiek deur Sacret Desire : Link Musiek deur Amanda Luyt : Link

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 30

ADSL weergaweDial-up weergawe Download Download Musiek deur Amanda Luyt : Link Verder gesels ek oor my bestuurslisensie wat nou due is. Die voicemail nommer is nog so 3 weke met ons! (02) 8915 1365

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 27

ADSL weergaweDial-up weergawe Download Download Soundseeing deur die QVB in die Sydney middestad! Besoek gerus potgooi.org Link vir ander afrikaanse potgooie.

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 26

ADSL weergaweDial-up weergawe Download Download Hierdie is 'n eksperimentle episode -- email my asseblief as julle nie die MP3 kry nie by phil@massyn.net. Ek het die flash player ook uitgehaal, want hy veroorsaak meer probleme as wat hy goed is... Ons doen bietjie Sound Seeing na Featherdale Wildlife Park (Link ). Ek speel ook promos van Ed's Mixed Bag (Link ), afrokaans entertainment (Link ), en die Moddereiland Potgooi (Link ).

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 24

ADSL weergaweDial-up weergaweLuister direk Download Download Ek toets my nuwe Minidisc recorder uit met hierdie "carcast" van my. Ek gesels oor ons immigrasie ondervinding, en hoe Marissa se geboorte gewerk het, insluitende die geboorte registrasies vanuit Aus. Nuwe potgooier : Nico Baird van ClickKlik - Link

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 23

ADSL weergaweDial-up weergaweLuister direk DownloadDownload SA Australia forums is hier by Link Brother Love : Link Musiek deur Ben G : Link Kastrol Wetter : Link

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 22

ADSL weergaweDial-up weergaweLuister direk DownloadDownload 'n Baie spesiale dankie aan een van Suid Afrika se bestes - Link SA Australia forums by www.saaustralia.com - Link Afrikaanse spel program update : Link Nuwe potgooier : Johan de Vries Web - Link en RSS - Link My nuwe potgooi - Kastrol Wetter - Web - Link en RSS - Link Eerste AIS kompetisie - prys is 'n CD van Delta Goodrem - Link Promo Machiel en Charlene : Web - Link en RSS - Link

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 21

ADSL weergaweDial-up weergaweLuister direk DownloadDownload Die Commonwealth Games het begin in Melbourne. Rekords spat.. Potgooi vir die spele : Link Musiek deur 32/12 - Winter in Melbourne : Link Verbeter jou potgooi : Link Musiek deur Philip de Villiers : Link

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 20

ADSL weergaweDial-up weergaweLuister direk DownloadDownload Ons sit die bespreking voort met geweld in Suid Afrika, terug voer van AIS se luisteraars oor die geweld, 'n onderhoud met Eric wat saam met my werk Musiek deur Jan Porter - Sonder 'n sent : Link Promo vir Afrokaans : Link Promo vir Kraai Promosies : Link Musiek deur Black Lab - See the sun : Link

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 19

Dial up Weergawe : Link Luister direk : Godsdiens op die web - Link Musiek deur Stefan Ludik - Link Nuwe Potgooier : Machiel en Charlene : Feed - Link Web - Link Geweld is orals : Link Afrikaanse eBoeke by Ontowebmedia - Link Building the Pod - alles oor Adobe Audition : Link Audio terugvoer sagteware : StepVoice : Link (freeware program is hier Link )

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 18

Dial up Weergawe : Link Luister direk : Vandag het my vriend Ernie saam kom gesels. Die vrouens het 'n spul koekies gebak, dan kan ons maar 'n potgooi of hoe! Afrikaanse forums SA Australia - Link VSA : Link Kanada : Link Nuwe potgooier : Rudi de Wet : Site Link en Feed Link Kraai Shoppie is nou oop. Ondersteun ons kunstenaars! Link Voelgriep : Daily Source code episode #340 - Link Produkte oor die wereldPro nutro : 500g : $5.40 Boerewors : $9.50 p/kg Biltong : $55 - $60 ...

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 16

Dial up Weergawe : Link FoxtelIQ : Link SA Reunited : Link Musiek deur Ben G : Song vir jou : Link

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 15

Dial up Weergawe : Link Spesiale gas : Marnelle Musiek deur Werner Muller : Engel van my hart Link Musiek deur Ben G : Dream a little dream - Link

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 14

Dial up weergawe : Link SA Podsafe Musiek : Link Op die Podsafe Music Network - Link Musiek deur Ben G : Oh ah Bokka : Link Australia day - Link Musiek deur Werner Muller : Boksburg Blues : Link

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 13

Dial up weergawe hier The ZA Show Musiek deur Maria Daines Boeretroos Cybersakkie Musiek deur Brother Love - There she goes Podcasting 101

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 12

Musiek deur Don't Harass Betty : Your love is everything

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 11

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney #10

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney #9

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney #8 - Kerspot

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney #7

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 6

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 5

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 4

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 3

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |

Afrikaans in Sydney # 2

Listen | Listen in your iPhone | Download | View full cache |