Search for PodcastsRegister | Sign In
 

 

Podjol is oppad Episode | clickkliek.com

PodcastDirectory / Education / Education
PodcastDirectory / Regions / AF / South Africa



clickkliek.com

Educational Podcast about Technology for everybody to understand

Primary Format:
Education

Also Listed as:

User Tags:

RSS Feed
Website

Visit Methings.com for the most recent listings of:

Podjol is oppad


Podjol is oppad

Play Now -->

DATE : Sun, 04 Jun 2006 12:30:00 -0500
Entered in Database : 2006-06-04 17:30:00
length : 3149824
Link to the Show / Show Notes

Podjol is uiteindelik oppad! 'n Eg Afrikaanse Podcast/potgooi wat deur Dr Victor Teise weekliks opgeneem gaan word. Hier gaan hul gesels oor 'n klomp taalsake, nuus en vele meer.

Ek was die afgelope maand goed aan die gang en het skaars 'n oomblik gehad om enige van my podcasts op te laai na die web toe. Ek het egter 'n paar opnames gemaak by aanbiedings oor Podcating wat ek gedoen het. Ek beoog om nog in hierdie week een of twee van hierdie aanbiedings op die web te sit.

Vandag se podcast is net so 'n vinnige opname, dit klink dalk gejaagd, maar dit klink net so omdat dit wel gejaagd was. Ons het 10 minute gehad en moes toe vinnig opneem.

Laai die mp3 hier af.

Besoek ook www.clickkliek.com vir meer inligting!

O ja! Clickkliek het 'n ISP gekoop om Suid Afrikaners toegang te gee tot die Internet. Ons maak net genoeg wins om vir die diens te betaal, dus is ons pryse laer as die ander! Vertel asb jou vriende! www.clicksa.co.za


Play in your Iphone

Roku + Netflix = Instant Movies on your TV


Add a Podcast
Remove a Podcast
Search for Podcasts
Podcast Directory
by Country
by Language
by Buzz
by Popularity
by Category
by Tags
by Region
by City
on a Google Map