Search for PodcastsRegister | Sign In
 

 

Episode#22 | Die Hero Episode Episode | Die Avonture van Skaats de Wet

PodcastDirectory / Music / Alternative
PodcastDirectory / Regions / AF / South Africa



Die Avonture van Skaats de Wet

3am een Vrydagoggend skrik Skaats de Wet wakker na sy 12de Jurie Els nagmerrie in ‘n ry. Hy kom toe met ‘n skok agter dat almal dink Christelike musiek suck. Join Skaats op sy avonture waar hy die beste Christelike rock, punk, emo, screamo ens. showcase van Suid Afrika en die wereld. [Afrikaans Podcast]

Primary Format:
Alternative

Also Listed as:

User Tags:

RSS Feed
Website

Visit Methings.com for the most recent listings of:

Episode#22 | Die Hero Episode


Episode#22 | Die Hero Episode

Play Now -->

DATE : Wed, 09 May 2007 07:06:54 GMT
Entered in Database : 2007-05-09 07:06:54
length : 25435059
Link to the Show / Show Notes

[Enchanced - Speel deur jou iPod, iTunes of jou Firefox browser vir beste resultate] Die eerste episode van Seisoen III! Ons is baie opgewonde om terug te wees na 'n lang tyd. Dis ongelukkig slegs Villiers, Ben en Steyn vir hierdie episode; die ander was bietjie vasgevang. In hierdie episode: Die usual Boredomkillers, Nuus en 'n nuwe section, 'Segway to Heaven'. Ons speel songs van: The Monolith, Run Kid Run en Vanilla Sky. Ons het vergeet om te noem, maar net voor S-Nuus speel ons Underoath se 'A Boy Brushed Red, Living in Black and White'. Email: SkaatsCast@gmail.com Voicemail: +2773 424 5758 Lukraak, uit 'n Christelike Oogpunt

Roku + Netflix = Instant Movies on your TV


Add a Podcast
Remove a Podcast
Search for Podcasts
Podcast Directory
by Country
by Language
by Buzz
by Popularity
by Category
by Tags
by Region
by City
on a Google Map