Link to the Show / Show NotesIn order to cater to our local subscribers and our local community, we are moving from an English Podcast to an Afrikaans podcast, if there are any English speaking listeners who are unhappy about this please let me know, we can always make a plan, so please let me know at nicob@joba.co.za
Wel vandag het ek ons eerste suiwer Afrikaanse podcast opgeneem.
Ons stel ook Podpourri bekend wat deur Dr Victor Teise aangebied gaan word!
Ons speel 'n klomp musiek vanaf die PodShow Pod Safe Music Netword!
Laat weet my wat julle dink van hierdie formaat, baie musiek met so 'n bietjie inligting tussendeur!
Volgende week sal daar meer inligting wees as hierdie week, maar ek wou nie die episode te lank maak nie.
Laat weet my ook of jul gelukkig is met die klankgehalte!
Die nuwe episode kan hier afgelaai word, kliek hier
