clickkliek 6 - Jhb Kongres - Podcasters uit die buiteland en meer Episode | clickkliek.com
Educational Podcast about Technology for everybody to understand
Primary Format: Education
Also Listed as: User Tags:RSS FeedWebsite
User Tags:RSS FeedWebsite
RSS FeedWebsite
Visit Methings.com for the most recent listings of:
clickkliek 6 - Jhb Kongres - Podcasters uit die buiteland en meer
Play Now -->DATE : Tue, 11 Apr 2006 13:31:00 -0500Entered in Database : 2006-04-11 18:31:00length : 23818240 Link to the Show / Show NotesVandag gesels ek oor my kongres in Johannesburg, oor ons duur internet, die podcasters uit die buiteland en verwelkom al die nuwe clickkliek lesers wat voortaan clickkliek in die Maluti, Bethlehem se plaaslike koerant sal kan lees.Ek gaan so binne die volgende paar weke ook die clickkliek-studio verbeter en versoek almal om vir my inligting te stuur oor klanktoerusting, mengers, mikrofone ens sodat ek die studio ordentlik kan toerus.Stuur inligting na nicob@joba.co.zaO ja ek het amper vergeet hier is 'n foto of twee van die Kayalami Castle waar die kongres plaasgevind het.Nog musiek vanaf die Podsafe Music Network!Laai clickkliek se podcast 6 hier af!
Vandag gesels ek oor my kongres in Johannesburg, oor ons duur internet, die podcasters uit die buiteland en verwelkom al die nuwe clickkliek lesers wat voortaan clickkliek in die Maluti, Bethlehem se plaaslike koerant sal kan lees.Ek gaan so binne die volgende paar weke ook die clickkliek-studio verbeter en versoek almal om vir my inligting te stuur oor klanktoerusting, mengers, mikrofone ens sodat ek die studio ordentlik kan toerus.Stuur inligting na nicob@joba.co.zaO ja ek het amper vergeet hier is 'n foto of twee van die Kayalami Castle waar die kongres plaasgevind het.Nog musiek vanaf die Podsafe Music Network!Laai clickkliek se podcast 6 hier af!
Add a Podcast Remove a Podcast Search for Podcasts Podcast Directory by Country by Language by Buzz by Popularity by Category by Tags by Region by City on a Google Map