Link to the Show / Show NotesVandag voer ek 'n gesprek met Ben Burger, Redakteur van die Bloemnuus, Streekskoerant in Bloemfontein. Ons het sommer bymekaar gekom vir ontbyt by Maxis in Langenhovenpark so die klank is dalk nie wonderlik nie, vergewe ons maar daarvoor. Ek hoop dat dit die eerste van 'n aantal geprekke sal wees.
Alle musiek in die podcast is weereens verskaf deur die Podsafe Music Network en die skakel na hulle is op