Search for PodcastsRegister | Sign In
 

 

Onderhoud op RSG - 11 Mei 2006 Episode | clickkliek.com

PodcastDirectory / Education / Education
PodcastDirectory / Regions / AF / South Africa



clickkliek.com

Educational Podcast about Technology for everybody to understand

Primary Format:
Education

Also Listed as:

User Tags:

RSS Feed
Website

Visit Methings.com for the most recent listings of:

Onderhoud op RSG - 11 Mei 2006


Onderhoud op RSG - 11 Mei 2006

Play Now -->

DATE : Thu, 11 May 2006 13:14:00 -0500
Entered in Database : 2006-05-11 18:14:00
length : 7831728
Link to the Show / Show Notes

Ek was vandag uit die veld geslaan deur 'n epos wat ek van Derrich Gardner ontvang het wat toe vir my vra of ek beskikbaar sal wees vir 'n onderhoud op RSG. (watter vraag is dit? Natuurlik!!!)

Natuurlik dood gestres, want gewoonlik doen ek baie voorbereiding vir so iets en hierdie was sommer vinnig. Het paarkeer probeer vra wat presies hy my gaan vra, maar nie baie suksesvol nie. Dus moet julle verskoon as ek nie so "bright" klink op die onderhoud nie! Ek hoop nie hy het dit agtergekom nie, want ek hoop om nog weer genooi te word. Daar is so baie om te vertel en so min plek om mense te vertel dat ek hierdie geleenthede aangryp.

Baie dankie aan Derrich vir die uitnodiging, in die 15 minute na die onderhoud het ek so net oor 'n 100 nuwe besoekers na www.clickkliek.com gekry en daar is nog baie mense wat nou ook die blad besoek. Ek kry ook al heel aand eposse van mense wat van die blad hou en ek is so bly dat ek 'n ou klein deeltjie kan bydra tot mense se ervarings op die Internet. Ek gaan binnekort die hele blad herontwerp so as daar ontwerpers is wat belangstel laat weet my asb!

Ek hoop werklik jul geniet die onderhoud! Kliek hier om dit af te laai.


Nico

Roku + Netflix = Instant Movies on your TV


Add a Podcast
Remove a Podcast
Search for Podcasts
Podcast Directory
by Country
by Language
by Buzz
by Popularity
by Category
by Tags
by Region
by City
on a Google Map