3am een Vrydagoggend skrik Skaats de Wet wakker na sy 12de Jurie Els nagmerrie in ‘n ry. Hy kom toe met ‘n skok agter dat almal dink Christelike musiek suck. Join Skaats op sy avonture waar hy die beste Christelike rock, punk, emo, screamo ens. showcase van Suid Afrika en die wereld. [Afrikaans Podcast]