Link to the Show / Show NotesVanaand het ek die voorreg gehad om op Uitsaaines te gesels en van my gedagtes te deel! Ek het die gesprek werklik geniet en dit was 'n baie lekker gemaklike onderhoud. Baie dankie vir die geleentheid om te gesels!
Johan, wat in Engeland woon en die CO-PILOT van potgooi.eu, het dit opgeneem en aan my gestuur dus kan ek dit ook hier beskikbaar stel! Baie dankie vir al jou moeite!
Laai die onderhoud hier af
